top of page

Hoe Christenonderwysers 'n bydrae kan maak tot die morele herstel binne Suid-Afrikaanse skole

Article Nr.
78

You can save or print this article and read through it on your own time. When ready, come back to this page and complete the form. You receive two credits per completed article. 

Personal Information

Questions

Question 1.
Wat is die hoër roeping wat Christenonderwysers nastreef in hulle alledaagse lewe, en hoe dra hierdie roeping by tot die morele herstel binne Suid Afrikaanse skole?
Question 2.
Wat is die probleme met die afsondering van goedsdiensonderwys tot die privaat sfeer?
Question 3.
Wat is die vier eienskappe van die Suid-Afrikaanse jeug se leefwèreld? En waarom is dit belangrik om dit te bestudeer?
Question 4.
Wat is die drie wyses waarop onderwysers met vrymoedigheid die boodskap van God se verlossingswerk binne skole kan oordra? Gee 'n Skrifverwysing by elk.

Thank you for submitting your article report.The PCD Office will reply after reviewing your answers.

© 2023 by Past. Etienne van Heerden @ AGS Paarl Protea

bottom of page